Bespreking:Ophidiidae
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Ophidiidae-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Ophidiidae
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Volgens watter bron is dit Kuskpalings? Oesjaar
- Die algemene Seevisse van Suider-Afrika, R van der Elst, 1988, noem die familie "Kuskpalings, brotulas en koningklip", maar die Engelse wikipedia noem die familie net "Cusk eels". Daarom het ek Cusk eels vertaal met vd Elst se vertaling. JMK (kontak) 20:28, 31 Desember 2011 (UTC)