Boeing 747-400
Voorkoms
Boeing 747-400 | |
---|---|
'n British Airways 747-400. British Airways het teen 57 die meeste 747-400s gehad | |
Tipe | Passasiersvliegtuig |
Vervaardiger | Boeing Commercial Airplanes |
Nooiensvlug | 29 April 1988 |
Vrygestel | 29 Februarie 1989 (Northwest Airlines) |
Status | In diens |
Hoofgebruiker | British Airways |
Vervaardig | Passasiersweergawe: 1988-2005 Vragweergawe: 1993-2009 |
Aantal gebou | 694 |
Eenheidskoste | VS$234-266.5 miljoen (2006) |
Ontwikkel van | Boeing 747 |
Weergawes | Boeing 747-8 Boeing YAL-1 |
Die Boeing 747-400 was die grootste weergawe van die Boeing 747 (tydens sy gebruikstyd) en op 'n stadium (1988-2007) die grootste kommersiële passasiersvliegtuig wat in gebruik was, 'n titel wat dit aan die Airbus A380 afgestaan het toe laasgenoemde vliegtuig in Oktober 2007 in gebruik geneem is.[1] Die -400 reeks was die beste verkoper en die mees gevorderde model van die 747-familie. Die 747-400 is deur die Boeing 747-8 vervang wat in 2011 in gebruik geneem is.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "The A380 effect", Airbus tuisblad, URL besoek op 15 Desember 2014
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Geskiedenis