Charles Trowbridge
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Charles Trowbridge | |
Geboorte | Veracruz, Meksiko | 10 Januarie 1882
---|---|
Sterfte | 30 Oktober 1967 (op 85) Los Angeles, Kalifornië |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Charles Trowbridge (10 Januarie 1882 – 30 Oktober 1967) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Man with Nine Lives (1940), Captain America (1944), Valley of the Zombies (1946), en Tarzan and the Huntress (1947).
Biografie
[wysig | wysig bron]Trowbridge is gebore in Veracruz, Meksiko, waar sy vader in die diplomatieke korps van die Verenigde State gedien het. Hy het 'n koffieplantasie in Hawaii bestuur voordat hy in toneelspel gewaag het.[1] Trowbridge het gesterf in Los Angeles, Kalifornië.
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1915: Prohibition
- 1915: The Siren's Song
- 1915: Sunday
- 1919: The Eternal Magdalene
- 1922: Island Wives
- 1931: Damaged Love
- 1931: I Take This Woman
- 1931: The Secret Call
- 1938: Gang Bullets
- 1940: The Man with Nine Lives
- 1940: The Fatal Hour
- 1941: Great Guns
- 1944: Captain America
- 1945: Youth for the Kingdom
- 1946: Valley of the Zombies
- 1947: Tarzan and the Huntress
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1966: Dr. Satan's Robot
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "It Seems He's Seen Life, as They Say". The Brooklyn Daily Eagle. New York, Brooklyn. 6 Mei 1934. p. 54. Besoek op 23 Januarie 2017 – via Newspapers.com. Sjabloon:Open access