Gaan na inhoud

Chris Bruno

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Chris Bruno
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chris Bruno (gebore 15 Maart 1966) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The World's Fastest Indian (2005) en in die televisiereekse The Dead Zone (2002), Prison Break (2005), en The Fosters (2013).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1999: My Girlfriend's Boyfriend
  • 2005: The World's Fastest Indian
  • 2007: Last of the Romantics
  • 2008: Dead and Gone
  • 2009: Truth Never Lies
  • 2009: Faded Glory
  • 2014: Faded Glory 2: Extra Innings
  • 2016: A Remarkable Life
  • Prom Kings
  • The Locker
  • The Last Blue Cowboy

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1999: Oh, Grow Up
  • 2002: The Dead Zone
  • 2005: Prison Break
  • 2013: The Fosters
  • 2015: A Cannibal's Handshake
  • 2018: Do Not Go Gentle

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1999: The Force
  • 2007: Grendel
  • 2008: Devlin Made Me Do It
  • 2014: Sorority Surrogate
  • 2017: 5 Headed Shark Attack

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 2002: The Dead Zone
  • 2009: The Cell 2
  • 2009: Conflict of Interest

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]