Colin Meads
Voorkoms
| |||||
Colin Meads in 1956 | |||||
Volle naam | Colin Earl Meads | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 6 Maart 1936 | ||||
Geboorteplek | Cambridge, Nieu-Seeland | ||||
Sterftedatum | 20 Augustus 2017 (op 81) | ||||
Sterfteplek | Te Kuiti, Waikato, Nieu-Seeland | ||||
Lengte | 1,92 m | ||||
Massa | 100 kg | ||||
Skool | Te Kuiti High School | ||||
Vername familie | Stanley Meads (broer) | ||||
Beroep | Boer | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Slot | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1955–73 | King Country | 139 | (0) | ||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1957–1971 | Nieu-Seeland | 55 | (21) |
Sir Colin Earl Meads KNZM MBE (3 Junie 1936 – 20 Augustus 2017) was 'n Nieu-Seelandse rugbyspeler. Hy het sy land in 55 toetse verteenwoordig as deel van sy 133 wedstryde vir Nieu-Seeland. Hy het meestal slot gespeel en het die All Blacks verteenwoordig van 1957 tot 1971. Sy bynaam was Pinetree. Hy is dood aan kanker.