Daqing
Voorkoms
Daqing 大庆 | |
---|---|
Stad | |
Die radio- en televisietoring in Daqing | |
Koördinate: 46°35′00″N 125°00′00″O / 46.58333°N 125.00000°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Heilongjiang |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Han Xuejian (韩学键) |
• Burgemeester | Xia Lihua (夏立华) |
Oppervlak | |
• Stad | 8 556 km2 (22 161 vk. myl) |
• Stedelik | 2 100 km2 (5 500 vk. myl) |
• Metro | 1 261 km2 (3 265 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 2 904 532 |
• Digtheid | 340/km2 (130/vk. myl) |
• Stedelik | 1 323 252 |
• Stedelike digtheid | 620/km2 (240/vk. myl) |
• Metro | 1 042 902 |
• Metrodigtheid | 830/km2 (320/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 163000 |
Skakelkodes | 0459 |
Webwerf | daqing.gov.cn |
Daqing (Chinees: 大庆) is 'n stad in die Chinese provinsie Heilongjiang met 'n bevolking van 2 904 532 in 2010. Die stad is in die noordooste van China, oos van die grens tot Mongolië, suid en wes van die grens tot Rusland en noord van die grens tot Noord-Korea geleë. Die naam Daqing beteken "groot viering". Die stad staan as die oliehoofstad van China bekend en het sedert die ontdekking daarvan in 1959 'n groot ekonomiese groei ervaar.