Dros
Voorkoms
Dros | |
Tipe | Konsessie |
---|---|
Gestig | Stellenbosch – 1996 |
Hoofkantoor | Pretoria, Suid-Afrika |
Sleutelpersone | Hein Krugmann (Eienaar) |
Gebied bedien | Suid-Afrika |
Industrie | Konsessie-ondernemings |
Produkte | Biefstuk, ribbetjies, hamburgers, pizzas, slaaie, nageregte |
Slagspreuk | Cause you can't get too much of a good thing! |
Webwerf | Dros |
Dros is 'n braairestaurantgroep wat in Suid-Afrika gestig is deur Hein Krugmann. Sy konsep was om 'n restaurant en 'n wynkelder te kombineer. Die spyskaart bestaan hoofsaaklik uit hamburgers, biefstuk, hoender, ribbetjies, pizzas en slaaie. Dros se hoofkantoor is in Silverton, Pretoria geleë.