Hariyanavi
Voorkoms
Hariyanavi/Haryanvi हरियाणवी/हरयाणवी, hariyāṇvī/harayāṇvī | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Indië | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 8 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Indo-Irannees Indo-Aries Wes-Indo-Aries Hariyanavi/Haryanvi | |
Skrifstelsel: | Devanagari | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: |
| |
ISO 639-3: | bgc
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Hariyanavi (हरियाणवी, hariyāṇvī) of Haryanvi (हरयाणवी, harayāṇvī) is 'n Indo-Ariese taal of dialek wat in die Indiese deelstaat Haryana gepraat word. Dit word ook in 'n mindere mate in metropolitaanse gebiede soos Delhi[2] en Kolkata gepraat.[3] Haryanvi word soos Khariboli en Braj as 'n Wes-Hindi-dialek beskou en met die Devanagari-skrif geskryf.[4]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Haryanvi". Ethnologue. Besoek op 15 April 2021.
- ↑ (en) "The Languages of Delhi – A Microcosm of India's Diversity". The Wire. Besoek op 15 April 2021.
- ↑ (en) "Does a Language Matter ?". American Research Institute for Policy Development. Besoek op 15 April 2021.
- ↑ (en) "Haryanvi". Multitree. Besoek op 15 April 2021.