Isabella Amara
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Isabella Amara | |
Geboorte | 9 Oktober 1998 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Isabella Amara (gebore 9 Oktober 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Spider-Man: Homecoming (2017), Wilson (2017), The Tale (2018), en Alex Strangelove (2018).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: The Wizard of Agni
- 2017: Spider-Man: Homecoming
- 2017: Wilson
- 2018: The Tale
- 2018: Alex Strangelove
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2018: Queen America