Gaan na inhoud

John van Reenen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

John van Reenen (26 Maart 1947, Bethlehem - 21 Augustus 2018) was 'n Suid-Afrikaanse atleet en wêreldrekordhouer in skyfwerp. Hy het op 14 Maart 1975 op Stellenbosch die rekord opgestel met 'n gooi van 68,48 m.