Kanton Fribourg
Voorkoms
Fribourg is 'n kanton in Switserland met sowat 303 duisend inwoners. 29,2% van die inwoners praat Duits as moedertaal. Die hoofstad is Freiburg.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kanton Fribourg.