Kim Seong-su
Voorkoms
Kim Seong-su 김성수/金性洙 | |
Adjunkpresident van Suid-Korea
| |
Ampstermyn 1951 – 1952 | |
Voorafgegaan deur | Yi Si-yeong |
---|---|
Opgevolg deur | Ham Tae-young |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 11 Oktober 1891 Jeollabuk-do, Joseon |
Sterf | 18 Februarie 1955 Seoel, Suid-Korea |
Kim Seong-su (Koreaans: 김성수, Hanja: 金性洙, 11 Oktober 1891-18 Februarie 1955) was 'n Koreaanse onafhanklikheidsaktivis, politikus en joernalis, stigter van Donga Ilbo en die Korea Universiteit. Hy het tussen 1951 en 1952 die amp van tweede visepresident van Suid-Korea beklee. Sy bynaam was Inchon (인촌, 仁村).
Bronne
[wysig | wysig bron]- (ko) Inchon Gedenkmuseum
- (ko) Kim Seong-su
- (ko) Kim Seong-su Geargiveer 27 Maart 2012 op Wayback Machine
- (ko) Kim Seong-su[dooie skakel]
- (ko) Kim Seong-su Geargiveer 6 Desember 2012 op Wayback Machine