Klas GD Garratt-stoomlokomotief
Voorkoms
Klas GD Garratt, ongeveer 1965 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Beyer, Peacock and Company |
Vervaardiger | Beyer, Peacock & Company |
Serienommer | 6263-6266, 6281-6290[1] |
Model | Klas GD |
Klas | Klas GD |
Vervaardig | 1925-1926 |
Aantal gebou | 14 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 2-6-2+2-6-2 "Double Prairie" Garratt |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Voorwielomtrek | 724 mm (28.5 dm) |
Dryfwielomtrek | 1 170 mm (46 dm) |
Agterwielomtrek | 724 mm (28.5 dm) |
Wielbasis | Totaal: 17.780 m Enjins: 2.591 m gekoppel 5.715 m in totaal |
Lengte | 19.831 m |
Hoogte | 3.918 m |
Raamwerk | 9.296 m tussen spilpunte |
Asbelasting | 13.0 t op die 6de dryfwiel |
Massa op dryfwiele | 76.6 t |
Lokomotiefmassa | 90.2 t leeg 115.9 t gelaai |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 5.1 t |
Waterkapasiteit | 10 000 ℓ (2 300 gelling) voor 6 800 ℓ (1 500 gelling) agter |
Stoomketel | 1.829 m (6 vt) binnediameter 3.248 m (10 vt 7.875 dm) binnelengte |
Stoomketeldruk | 1 240 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 3.716 m2 |
184 buise 50.8 mm diameter 32 buise 140 mm diameter 140.934 m2 | |
– Vuurkas | 15.979 m2 |
156.913 m2 | |
Oorverhitteroppervlak | 34.374 m2 |
Silinders | Vier |
Silindergrootte | 381 mm (15,0 dm) boor 610 mm (24 dm) slag [2] |
Klepwerk | Walschaerts[3] |
Werkverrigting | |
Trekkrag | 141 kN (32 000 lbk) teen 75% keteldruk |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Aantal in klas | 14 |
Plek gebruik | meestal KwaZulu-Natal |
Afleweringsdatum | 1925-1926 |
Eerste tog | 1925 |
Onttrekkingsdatum | 1967 |
Die Klas GD Garratt-stoomlokomotief is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik is. Hierdie klas is van 1925 tot 1926 deur Beyer, Peacock and Company gebou en 14 lokomotiewe is in diens gestel. Die klas was sterker en swaarder as Klas GC. Die lokomotiewe is toegerus met 'n Belpaire-vuurkas en Walschaerts-klepratwerk. Hulle het meestal op KwaZulu-Natal se Noordkus en die Pietermaritzburg-Franklinlyn diens gedoen. 'n Paar het op die Kaapstad-Caledonlyn gewerk en later het die meeste die Montagupas bedien. Hulle is almal in 1967 uit diens onttrek.
-
Klas GD no. 2222, ongeveer 1940
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Klas GD Garratt-stoomlokomotief.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Holland, D.F. (1972). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 2: 1910-1955 (1st ed.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 61-62. ISBN 978-0-7153-5427-8.
- ↑ South African Railways and Harbours Locomotive Diagram Book, 2’0” & 3’6” Gauge Steam Locomotives, 15 Augustus 1941, soos gewysig
- ↑ Paxton, Leith; Bourne, David (1985). Locomotives of the South African Railways (1ste uitg.). Kaapstad: Struik. ISBN 0869772112. pp. 90-91.