Koposov I
Voorkoms
Koposov I | ||||
Soort stelsel | Bolswerm | |||
Sterrebeeld | Maagd | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 11h 59m 18.05s[1] | |||
Deklinasie | +12° 15′ 36.0″[1] | |||
Skynmagnitude | 14,2[1][1] | |||
Absolute magnitude | -2 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 157,5 000[1] | |||
Skynbare grootte | 9,8 ligjare | |||
|
Koposov I is ’n bolvormige sterreswerm in die Melkweg, in die sterrebeeld Maagd. Dit is sowat 157,5 000 ligjare van die Aarde af en is in 2007 ontdek deur ’n span sterrekundiges onder S. Koposov. Dit het ’n deursnee van sowat 9,8 ligjare en ’n absolute magnitude van -2.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Koposov 2" (in Engels). Spider. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Januarie 2018. Besoek op 15 Februarie 2013.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Poolse Wikipedia