LGBT-regte in Denemarke
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Denemarke was in 2012 die 11de land in die wêreld wat huweliksregte aan pare van dieselfde geslag verleen het.[1] Aanneming deur homoseksuele pare is sedert 2010 wettig en homoseksualiteit is sedert 1933 wettig.