Marathi
Voorkoms
- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Marathi's.
Marathi मराठी Marāṭhī | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [məˈɾaʈʰi] | |
Gepraat in: | Indië | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 83,1 miljoen (moedertaal) 12,2 miljoen (tweede taal)[1] | |
Rang: | 15 | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Indo-Irannees Indo-Aries Suid-Indo-Aries Marathi-Konkani Marathi | |
Skrifstelsel: | Devanagari | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Indië[2] | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | mr
| |
ISO 639-2: | mar
| |
ISO 639-3: | mar
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Marathi (मराठी, Marāṭhī, [məˈɾaʈʰi], Indo-Ariese taal wat deur sowat 95,3 miljoen mense, veral Marathi's, in Suidwes-Indië gepraat word, veral in die deelstaat Maharashtra. Marathi is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi. Marathi word in Devanagari geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie. Konkani is nou verwant aan Marathi en word soms as 'n dialek van dié taal beskou. Ander verwante tale sluit in Dhivehi op die Maledive en Singalees op Sri Lanka.
) is 'nSien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Marathi" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 9 Augustus 2019.
- ↑ (en) "The Constitution of India" (PDF). Regering van Indië, Departement van Reg en Justisie. 1 Desember 2007 [1950]. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 September 2014.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Marathi.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Marathi.
- (en) "Marāṭhī language". Encyclopædia Britannica. Besoek op 9 Augustus 2019.