Maurice Maeterlinck
Maurice Maeterlinck | |
---|---|
Gebore | Maurice Polydore Marie Bernard Maeterlinck 29 Augustus 1862 Gent, België |
Sterf | 6 Mei 1949 (op 86) Nice, Frankryk |
Beroep | Dramaturg · Digter · Skrywer |
Nasionaliteit | Belgies |
Alma mater | Universiteit van Gent |
Noemenswaardige werke | Intruder (1890) The Blind (1890) Pelléas et Mélisande (1893) Interior (1895) The Blue Bird (1908) |
Noemenswaardige toekennings | Nobelprys vir Letterkunde Triennial Prize for Dramatic Literature |
Eggenoot | Renée Dahon Georgette Leblanc |
Handtekening | |
Maurice Polydore Marie Bernard Maeterlinck[notas 1][lower-alpha 1] (29 Augustus 1862 – 6 Mei 1949), ook bekend as Graaf (of Comte) Maeterlinck van 1932,[3] was 'n Belgiese dramaturg, digter en essayis wat Vlaams was maar in Frans geskryf het. Hy is in 1911 met die Nobelprys vir Letterkunde bekroon "uit waardering vir sy veelsydige literêre aktiwiteite, en veral vir sy dramatiese werke, wat onderskei word deur 'n rykdom van verbeelding en deur 'n poëtiese fantasie, wat soms openbaar in die gedaante van ’n sprokie, ’n diepe inspirasie, terwyl hulle op ’n geheimsinnige wyse ’n beroep doen op die lesers se eie gevoelens en hul verbeelding prikkel”. Die hooftemas in sy werk is die dood en die sin van die lewe. Hy was 'n leidende lid van die La Jeune Belgique-groep[4], en sy toneelstukke vorm 'n belangrike deel van die Simbolisme-beweging. In sy latere lewe het Maeterlinck voor geloofwaardige beskuldigings van plagiaat te staan gekom.
Notas
[wysig | wysig bron]- ↑ Gespel: Maurice (Mooris) Polidore Marie Bernhard Maeterlinck op die amptelike Nobelprys bladsy.
- ↑ Uitspraak: /ˈmeɪtərlɪŋk/, [1] Frans: [mɔʁis matɛʁlɛ̃k] in België, [- mɛteʁ-] in Frankryk.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Maeterlinck". Collins English Dictionary. HarperCollins. Besoek op 18 Augustus 2019.
- ↑ Jean-Marie Pierret (1994). Phonétique historique du français et notions de phonétique générale (in Frans). ISBN 9789068316087.
- ↑ "Maeterlinck, Maurice". Encyclopædia Britannica.
- ↑ Michael Shaw (2019), The Fin-de-Siècle Scottish Revival: Romance, Decadence and Celtic Identity, Edinburgh University Press, p. 98
Bronne
[wysig | wysig bron]- M. J. Moses, Maurice Maeterlinck: A Study (New York, 1911)
- E. Thomas, Maurice Maeterlinck, (New York, 1911)
- J. Bethell, The life and Works of Maurice Maeterlinck (New York, 1913)
- Archibald Henderson, European Dramatists (Cincinnati, 1913)
- E. E. Slosson, Major Prophets of To-Day (Boston, 1914)
- G. F. Sturgis, The Psychology of Maeterlinck as Shown in his Dramas (Boston, 1914)
- P. McGuinness, "Maeterlinck and the making of Modern Theatre" (Oxford, 2000)