Mia McKenna-Bruce
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mia McKenna-Bruce | |
Geboorte | 3 Julie 1997 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mia McKenna-Bruce (gebore 3 Julie 1997) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Fourth Kind (2009) en in die televisiereekse Tracy Beaker Returns (2010) en The Dumping Ground (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2009: The Fourth Kind
- The Rebels
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2010: Tracy Beaker Returns
- 2011: The Tracy Beaker Survival Files
- 2013: The Dumping Ground
- 2014: The Dumping Ground Survival Files
- 2017: The Marshlands
- 2018: Cleaning Up