Miguel de la Madrid
Voorkoms
Miguel de la Madrid Hurtado (Spaanse uitspraak: [miˈɣel delamaˈðɾið uɾˈtaðo]; 12 Desember 1934 - 1 April 2012) was 'n Meksikaanse politikus verbonde aan die Institusionele Revolusionêre Party (PRI) wat van 1982 tot 1988 as die 52ste president van Meksiko gedien het.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Miguel de la Madrid.