Niasien
Voorkoms
Niasien | |
---|---|
Chemie | |
Sistematiese naam | piridien-3-karboksielsuur |
Chemiese formule | C6NH5O2 |
Molêre massa | 123.1094 g/mol |
Voorkoms | |
Oplosbaarheid | |
CAS registernommer | 59-67-6 |
Niasien ook genaamd vitamien B3 of Nikotienamied is 'n wateroplosbare vitamien van die vitamien B-kompleks.