Oranjestad (Sint Eustatius)
Voorkoms
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Nederland |
Munisipaliteit | Sint Eustatius |
Koördinate | 17°29′N 62°59′W / 17.483°N 62.983°W |
Gestig op | 1755 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | |
Hoogte bo seevlak | |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 1 000 |
- Bevolkingsdigtheid | |
- Metropolitaanse gebied | |
Tydsone | UTC -04:00 |
Burgemeester |
Oranjestad is die hoofstad en grootste stad van Sint Eustatius, 'n munisipaliteit van Nederland in die Karibiese See. Die stad het in 2006 'n bevolking van 1 000 gehad en is die belangrikste stad op Sint Eustatius. Die stad is geleë op die Westelike kus naby die Suidelike punt van die eiland, is in 1755 gestig en die stad was van toe af al die hoofstad van Sint Eustatius.