Oshkosh Corporation
Voorkoms
Oshkosh Corporation | |
Tipe | Openbaar |
---|---|
Gestig | 1917 | (as Wisconsin Duplex Auto Company)
Stigter(s) |
|
Hoofkantoor | Oshkosh, Wisconsin, V.S.A. |
Liggings | 29 (vervaardigingsfasiliteite) |
Sleutelpersone |
|
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Produkte |
|
Inkomste | VS$ 7,95 miljard (FJ Des 2021) |
Bedryfsinkomste | VS$ 466,8 miljoen (2021) |
Netto inkomste | VS$ 409,4 miljoen (2021) |
Bates | VS$ 6,72 miljard (2021) |
Werknemers | 15 000[1] |
Webwerf | www |
[2] |
Oshkosh Corporation, voorheen Oshkosh Truck, is 'n Amerikaanse industriële maatskappy wat spesialiteitsvragmotors, militêre voertuie, vragmotorbakwerke, lughawebrandapparaat en toegangstoerusting ontwerp en bou. Die korporasie besit ook Pierce Manufacturing, 'n brandapparaatvervaardiger in Appleton, Wisconsin, en JLG Industries, 'n toonaangewende vervaardiger van hysertoerusting, insluitend lughysers, armhysbakke, skêrhysbakke, telehanteerders en laevlaktoeganghysers.
Die maatskappy, gesetel in Oshkosh, Wisconsin, het ongeveer 15 000 mense regoor die wêreld in diens by 130 fasiliteite in 24 lande.[3] Dit is georganiseer in vier primêre besigheidsgroepe: toegangstoerusting, verdediging, brandweer en noodgevalle, en kommersieel.
Galery
[wysig | wysig bron]Militêr
[wysig | wysig bron]-
2016 Oshkosh L-ATV toegerus met EOS R-400S-MK2 afstandbeheerde wapenstelsel en 'n M230 LF 30 mm liggewig outomatiese masjiengeweer.
-
HEMTT M1120A4 in A-stel konfigurasie - sonder verharde kajuit, die B-stel
-
'n Oshkosh-vervaardigde M1083 A1P2 5-ton MTV in A-stel konfigurasie
-
'n Oshkosh M-ATV met 'n mynroller en TerraMax outonome stelsel
-
Hierdie Oshkosh MTVR MK23/MK25 is gepas met 'n verharde kajuit
-
USMC Oshkosh Logistic Vehicle System Replacement
-
'n Oshkosh M1070A0 trekker, M1000 sleepwa en M88 ARV-vragbesending
-
Oshkosh M1075 paletlaaistelselvragmotor (PLS)
-
M911 Swaaruitrustingvervoerder op 'n M48A2-lanseerbrug
Brand en noodapparaat
[wysig | wysig bron]-
Oshkosh P19-R vliegtuigredding- en brandweervoertuig (ARFF)
-
Charlotte-Douglas Lughawe se Oshkosh Striker
-
USAF Oshkosh P-15 8x8 airport crash tender
-
USAF Oshkosh T-3000 6x6 airport crash tender
-
NASA-USAF Oshkosh T-3000 4x4 by KSC in Florida
-
USMC Oshkosh MB1 brandweerwa
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Oshkosh Corporation. |