PRASA
Voorkoms
PRASA | |
Tipe | Staatsmaatskappy |
---|---|
Gestig | 1990 (as SARCC) |
Hoofkantoor | Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika |
Sleutelpersone | Zukile Nomvete (voorsitter van die raad) Tshepo Montana (hoof uitvoerende beampte) Salani Sithole (hoofbedryfsbeampte) David Kekena (hoof finansiële beampte) |
Industrie | Passasiersverkeer |
Produkte | Vervoer-dienste |
Inkomste | 4,2 miljard (2007) |
Webwerf | prasa.com |
PRASA (afkorting vir Passenger Rail Agency of South Africa) is 'n staatsbeheerde onderneming wat vir meeste van die spoorvervoer in Suid-Afrika verantwoordelik is. Dit bestaan uit vier takke:
- Metrorail, wat spoor-pendeldienste in stedelike gebiede lewer;
- Shosholoza Meyl, wat streek- en inter-stedelike spoordienste lewer;
- Autopax, wat streek- en inter-stedelike busdienste lewer; en
- Intersite, wat die eiendom wat deur PRASA besit word bestuur.
Hoof Uitvoerende Beamptes
[wysig | wysig bron]Term begin | Term einde | Naam |
---|---|---|
2010 | 2015 | Tshepo Lucky Montana |
2016 | 2017 | Collins Letsoalo |
2017 | 2017 | Lindikaya Zide |
2017 | 2018 | Cromet Molepo |
2018 | 2019 | Sibusiso Sithole |
2021 | tans | Zolani Kgosie Matthews |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- PRASA se amptelike webtuiste
- Metrorail Geargiveer 5 Mei 2013 op Wayback Machine
- Shosholoza Meyl Geargiveer 18 September 2009 op Wayback Machine
- Autopax Geargiveer 31 Augustus 2009 op Wayback Machine
- Intersite Geargiveer 21 November 2006 op Wayback Machine