Poeierkwasboom
Poeierkwasboom | |
---|---|
Blomme | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. racemosa
|
Binomiale naam | |
Barringtonia racemosa (L.) Spreng., (1826)
| |
Sinonieme | |
|
Die poeierkwasboom (Barringtonia racemosa) is 'n boom wat inheems in Afrika, Asië en Australië is. In Afrika kom die boom in die Comore-eilande, Kenia, Madagaskar, Mosambiek, Suid-Afrika, Seychelle en Tanzanië voor. In Asië kom die plant in Bangladesj, Borneo, Fidji, Indië, Kambodja, Laos, Maleisië, Mianmar, Samoa, Sri Lanka, Soelawesi, Taiwan, Thailand en Viëtnam voor.
In Suid-Afrika kom dit in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor.
Dit word ook 'n soomwortelboom genoem omrede dit op die buitenste some van wortelboommoerasse voorkom. Dit kom ook as 'n normale boom weg van moerasse voor, waar hulle redelik groot en spreiend raak. Die blomtakke word tot 60 cm lank. Die vrugte word hard en veselagtig namate dit verouder en kan op water dryf.
Die boom se FSA-nommer is 524[1] en staan in Engels bekend as Lagoon powder-puff tree.
Sinonieme
[wysig | wysig bron]- Barringtonia apiculata (Miers) R.Knuth
- Barringtonia caffra (Miers) E.Mey. ex R.Knuth
- Barringtonia celebesensis R.Knuth
- Barringtonia ceramensis R.Knuth
- Barringtonia ceylanica (Miers) Gardner ex C.B.Clarke
- Barringtonia elongata Korth.
- Barringtonia excelsa A.Gray
- Barringtonia inclyta Miers ex B.D.Jacks.
- Barringtonia lageniformis Merr. & L.M.Perry
- Barringtonia longiracemosa C.T.White
- Barringtonia obtusangula (Blume) R.Knuth
- Barringtonia pallida (Miers) Koord. & Valeton
- Barringtonia racemosa var. elongata (Korth.) Blume
- Barringtonia racemosa var. minor Blume
- Barringtonia racemosa var. procera Blume
- Barringtonia racemosa var. subcuneata Miq.
- Barringtonia rosaria Oken
- Barringtonia rosata (Sonn.) R.Knuth
- Barringtonia rumphiana (Miers) R.Knuth
- Barringtonia salomonensis Rech.
- Barringtonia stravadium Blanco
- Barringtonia terrestris (Miers) R.Knuth
- Barringtonia timorensis Blume
- Butonica apiculata Miers
- Butonica caffra Miers
- Butonica ceylanica Miers
- Butonica inclyta Miers
- Butonica rosata (Sonn.) Miers
- Butonica rumphiana Miers
- Butonica terrestris Miers
- Megadendron ambiguum Miers
- Megadendron pallidum Miers
- Menichea rosata Sonn. ex J.F.Gmel.
- Menichea rosata Sonn.
- Michelia apiculata (Miers) Kuntze
- Michelia ceylanica (Miers) Kuntze
- Michelia rosata (Sonn.) Kuntze
- Michelia timorensis (Blume) Kuntze
- Stravadium obtusangulum Blume
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Blomme en blare.
-
Nuwe blare.
-
Jong blare.
-
Wortels langs 'n stroom.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi
- IUBN Rooilys veilige spesies
- Bome van Afrika
- Flora van die Comore-eilande
- Flora van Kenia
- Flora van Madagaskar
- Flora van Mosambiek
- Flora van Suid-Afrika
- Flora van Seychelle
- Flora van Tanzanië
- Flora van Bangladesj
- Flora van Borneo
- Flora van Fidji
- Flora van Indië
- Flora van Kambodja
- Flora van Laos
- Flora van Maleisië
- Flora van Mianmar
- Flora van Samoa
- Flora van Sri Lanka
- Flora van Soelawesi
- Flora van Taiwan
- Flora van Thailand
- Flora van Viëtnam