Reënboog-kuilvissie
Voorkoms
Reënboog-kuilvissie | |
---|---|
Volgroeide mannetjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | N. rachovii
|
Binomiale naam | |
Nothobranchius rachovii C. G. E. Ahl, 1926
| |
Sinonieme | |
Adiniops rachovii |
Die Reënboog-kuilvissie (Nothobranchius rachovii) is 'n varswatervis wat voorkom in die kusvlaktes naby Beira, Mosambiek en in panne van die Krugerwildtuin. In Engels staan die vis bekend as die Rainbow killifish.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die mannetjie het 'n rooi kop met turkoois strepe in en die skubbe is turkoois in die middel met rooi rante. Die vis word tot 60 mm lank.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Nothobranchius rachovii. |
- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- Paul Skelton: A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1