Robert Alda
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robert Alda | |
Geboortenaam | Alphonso Giuseppe Giovanni Roberto D'Abruzzo |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | met Browne: Alan Alda met Marino: Antony Alda |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Robert Alda (26 Februarie 1914 – 3 Mei 1986) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rhapsody in Blue (1945), Cloak and Dagger (1946), en The Beast with Five Fingers (1946), en in die televisiereeks Secret File, U.S.A. (1955).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1945: Rhapsody in Blue
- 1946: Cloak and Dagger
- 1946: The Beast with Five Fingers
- 1946: Cinderella Jones
- 1947: The Man I Love
- 1947: Nora Prentiss
- 1948: April Showers
- 1949: Homicide
- 1950: Hollywood Varieties
- 1950: Tarzan and the Slave Girl
- 1951: Two Gals and a Guy
- 1955: Beautiful But Dangerous
- 1955: Assignment Abroad
- 1960: Revenge of the Barbarians
- 1960: Un militare e mezzo
- 1961: The Devil's Hand
- 1961: Force of Impulse
- 1967: All Woman
- 1976: Bittersweet Love
- 1978: Every Girl Should Have One
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1948: Texaco Star Theatre
- 1950: By Popular Demand
- 1951: Faith Baldwin Romance Theatre
- 1951: The Sam Levenson Show
- 1953: Personality Puzzle
- 1953: What's Your Bid
- 1953: On Your Way
- 1955: Secret File, U.S.A.
- 1955: The Robert Alda Show
- 1956: Can Do
- 1958: Pursuit
- 1975: The Invisible Man
- 1977: The Amazing Spider-Man
- 1978: Grandpa Goes to Washington
- 1978: Sword of Justice
- 1979: Supertrain
- 1983: Amanda's
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1961: La padrona di raggio di luna
- 1978: Spider-Man Strikes Back
- 1978: The Rock Rainbow
- 1978: Fame
- 1980: Lucy Moves to NBC
- 1985: The Annual ACLU Tribute: A Salute to Sidney Lumet