Ruqaiya Sultan Begum
Ruqaiya Sultan Begum | |
---|---|
Keiserin van die Mogolryk | |
Dinastie | Timoeriede |
Bewind | 11 Februarie 1556 – 27 Oktober 1605 |
Gebore | 1542 |
Afghanistan | |
Gesterf | 19 Januarie 1626 (op 84)[1] |
Agra, Mogolryk | |
Tuine van Babur | |
Gade | Akbar die Grote |
Kinders | Shazada Hassan Mirza Hussain Mirza Fatima Banu Begum Waqiqa Banu Begum Rafiq Mirza |
Vader | Hindal Mirza |
Moeder | Sultanam Begum |
Ruqaiya Sultan Begum (Persies/Oerdoe: رقیه سلطان بیگم; ook gespel as Ruqayya, Ruqayyah, 1542 - 19 Januarie 1626) was keiserin van die Mogolryk. Sy was die eerste vrou van keiser Akbar die Grote.[2][3][4] Sy was ook die langsdienende Mogolkeiserin as gevolg van haar ampstermyn van meer as 49 jaar.
Lewensgeskiedenis
[wysig | wysig bron]Sy is gebore as 'n Mogolprinses (Shahzadi) en was die enigste dogter van die Mogolprins Hindal Mirza. Sy was ook die kleindogter van Keiser Babur, die stigter van die Mogolryk en die eerste Mogolkeiser, asook die niggie van die tweede Mogolkeiser, Humayun.
Sy het 'n deurslaggewende rol gespeel in die onderhandeling van 'n skikking tussen haar man en haar stiefseun, Jahangir, omdat die vader-seun verhouding in die vroeë 17de eeu suur geword het. Dié skikking het uiteindelik gelei tot Jahangir se toetreding na die troon.[5]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) Gulbadan Begum, Annette Susannah Beveridge (1902). Humayun Nama. Sang-e-Meel Publications. p. 274.
- ↑ Burke, S. M. (1989). Akbar, the greatest Mogul. Munshiram Manoharlal Publishers. p. 142.
- ↑ Lal, Ruby (2005). Domesticity and power in the early Mughal world. Cambridge University Press. p. 205. ISBN 9780521850223.
- ↑ Emperor Jahangir; ed. Thackston, annot., Wheeler M. (1999). The Jahangirnama : memoirs of Jahangir, Emperor of India. Oxford University Press. p. 437. ISBN 0195127188.
{{cite book}}
:|last2=
has generic name (hulp) - ↑ Faruqui, Munis D. Princes of the Mughal Empire, 1504-1719. Cambridge University Press. p. 148. ISBN 9781107022171.