Gaan na inhoud

Scarra Ntubeni

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Scarra Ntubeni Rugbyportaal
Volle naam Siyabonga Ntubeni
Geboortedatum 18 Februarie 1991 (1991-02-18) (33 jaar oud)
Geboorteplek Oos-Londen, Suid-Afrika
Lengte 1,73 m
Massa 108 kg
Skool King Edward VII, Johannesburg
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Haker
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2011– Westelike Provinsie 64 (20)
korrek soos op 15 Augustus 2019.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2011– Stormers 66 (20)
korrek soos op 15 Augustus 2019.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2013– Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 1 (0)
korrek soos op 17 Augustus 2019.

Scarra Ntubeni (gebore in Oos-Londen op 18 Februarie 1991) is 'n rugbyspeler wat vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en die Stormers in Superrugby op haker speel. [1]

Sedert 2013 is hy ingesluit by die Springbokke se oefengroepe, maar het sy eerste speelkans vir dié span eers op 17 Augustus 2019 teen Argentinië op Loftus Versfeld gekry.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Scarra Ntubeni WP Rugby Player Profile". WP Rugby (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2018. Besoek op 12 Desember 2013.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.