Mooirivier (Vaal): Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
+sytakke: Brakspruit (Noordwes, lat -26,83, long 26,94) |
Niemand gaan Wonderfonteinspruit skep nie Etikette: Teruggerol Visuele teksverwerker |
||
Lyn 36: | Lyn 36: | ||
Die '''Mooirivier''' ontspring naby [[Koster]] en vloei suidwaarts. Gedurende sy afvloei vul dit die [[Klerkskraaldam]], [[Boskopdam]] en die [[Potchefstroomdam]]. Buite [[Potchefstroom]] swenk die rivier suidweswaarts voordat dit in die [[Vaalrivier]] uitmond op die grens met die [[Vrystaat]], ongeveer 15 km oos van [[Stilfontein]].<ref>[http://www.dwaf.gov.za/iwqs/rhp/eco/FROC/WMA8UpperVaal.jpg Mooirivier se monding]</ref> |

Sy [[sytak|hoofsytakke]] is die |
Sy [[sytak|hoofsytakke]] is die Wonderfonteinspruit en die [[Loopspruit (Mooirivier)|Loopspruit]], asook die [[Brakspruit (Noordwes, lat -26,83, long 26,94)|Brakspruit]]. |
||
Die water in die Mooirivier en sy store is erg besoedel met swaarmetale<ref>[http://www.wrc.org.za/Lists/Knowledge%20Hub%20Items/Attachments/4672/2004_Apr-04_9_ABSTRACT.pdf Swaarmetale (Cd, Pb, Cu, Zn) in moddervisse en sediment van drie hardewaterdamme in die Mooirivier opvanggebied]</ref> as gevolg van [[goud]]- en [[uraan]]-mynontginning in die rivierbekken.<ref>[http://www.dwaf.gov.za/iwqs/radioact/mooi/summary_2.htm Radioaktiwiteit moniteringsprogram - Mooirivier opvanggebied]</ref> |

Wysiging soos op 19:11, 8 September 2023
Hierdie artikel handel oor die rivier in Noordwes. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Mooirivier (dubbelsinnig)
Mooirivier | |
---|---|
Stroomgebied | Noordwes, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Vaalrivier |
Oorsprong | Suidoos van Koster |
Sytak -links | Loopspruit |
Sytak -regs | Wonderfonteinspruit |
Monding | Vaalrivier by Stilfontein |
Monding-hoogte | 1305 |
Koördinate: 26°52′28″S 26°57′6″O / 26.87444°S 26.95167°O |
Die Mooirivier is 'n takrivier van die Vaalrivier in Noordwes, Suid-Afrika.
Oorsprong
Die Mooirivier ontspring naby Koster en vloei suidwaarts. Gedurende sy afvloei vul dit die Klerkskraaldam, Boskopdam en die Potchefstroomdam. Buite Potchefstroom swenk die rivier suidweswaarts voordat dit in die Vaalrivier uitmond op die grens met die Vrystaat, ongeveer 15 km oos van Stilfontein.[1]
Sy hoofsytakke is die Wonderfonteinspruit en die Loopspruit, asook die Brakspruit.
Die water in die Mooirivier en sy store is erg besoedel met swaarmetale[2] as gevolg van goud- en uraan-mynontginning in die rivierbekken.[3]
Verwysings
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |