Springbok (dubbelsinnig)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Springbok kan na een van die volgende verwys:
- Springbok, 'n boksoort wat Suid- en Suidwes-Afrika bewoon.
- Vir die dorp in die Noord-Kaapprovinsie van Suid-Afrika, sien Springbok, Noord-Kaap.
- Suid-Afrika nasionale rugbyspan, algemeen bekend as die Springbokke.
- Springbokkleure, voorheen toegeken aan alle Suid-Afrikaanse sportlui wat die land in enige internasionale kompetisie verteenwoordig het.
- Die trotse tradisie is afgeskaf ná 1994, aangesien die voorheen-benadeelde deel van die bevolking blykbaar die Springbokkleure met die voormalige apartheidsregering vereenselwig.
- Die Suid-Afrikaanse nasionale krieketspan was voorheen ook bekend as die Springbokke, maar staan nou as die Proteas bekend.
- Springbok, die roepsein van die Suid-Afrikaanse Lugdiens.
- Springbok (rolprent), 'n Afrikaanse rolprent.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Springbokke#Springbokke vir die oorsprong in 1906/7 van die rugbyspan se naam.