Stompneus-penhaai
Voorkoms
Stompneus-penhaai | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. megalops
|
Binomiale naam | |
Squalus megalops (Macleay, 1881)
| |
Verspreiding in blou |
Die Stompneus-penhaai (Squalus megalops) is 'n haai wat rondom Suid-Afrika en Australië voorkom. In Engels staan die haai bekend as die Shortnose spiny dogfish.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die haai het twee dorsale vinne met die agterste vin wat kleiner is as die voorste vin. Die haai is donkerbruin of grys aan die bokant terwyl dit ligter is aan die onderkant. Die oë het 'n groen skynsel. Dit word tot 78 cm lank en kom tot op 'n diepte van 500 m voor. Die spesie is nog volop in Suid-Afrikaanse kuswaters.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7