Suid-Dakota
Deelstaat Suid-Dakota | |||||
| |||||
Bynaam(e): The Mount Rushmore State, The Sunshine State | |||||
Amptelike taal(e) | Engels | ||||
Hoofstad | Pierre | ||||
Grootste stad | Sioux Falls | ||||
Area | 17ste in die V.S. | ||||
- Totaal | 199 905 km2 | ||||
- Wydte | 340 km | ||||
- Lengte | 610 km | ||||
- Water | 3 173 km2 | ||||
- % water | 1,6 % | ||||
- Breedtegraad | 42° 29′ N tot 45° 56′ N | ||||
- Lengtegraad | 96° 26′ W tot 104° 03′ W | ||||
Bevolking | 46ste in die V.S. | ||||
- Totaal | 814 180 | ||||
- Digtheid | 4,14/km2 47ste in die V.S. | ||||
Hoogte | |||||
- Hoogste punt | Harneypiek 2 209 m | ||||
- Gemiddeld | 670 m | ||||
- Laagste punt | Big Stone Lake op Minnesota-grens 295 m | ||||
Toetrede tot die Unie | 2 November 1889 (40ste) | ||||
Goewerneur | Kristi Noem (R) | ||||
Luitenant-Goewerneur | Larry Rhoden (R) | ||||
Wetgewer | Suid-Dakota Wetgewer | ||||
- Hoërhuis | Senaat | ||||
- Laerhuis | Huis van Verteenwoordigers | ||||
V.S. Senatore | John Thune (R) Mike Rounds (R) | ||||
Tydsone | UTC -7/-6 / Somertyd -6/-5 | ||||
Afkortings | SD US-SD | ||||
Webblad | www.sd.gov |
Suid-Dakota (Engels: State of South Dakota) is 'n deelstaat in die middeweste van die Verenigde State van Amerika. Dit is vernoem na die Lakota en Dakota inboorlingstamme. Suid-Dakota se hoofstad is Pierre en die grootste stad is Sioux Falls. Dit het 'n oppervlakte van 199 905 vierkante kilometer en 'n bevolking wat in 2019 op 884 659 beraam is. Suid-Dakota word in die noorde deur Noord-Dakota, in die ooste deur Minnesota en Iowa, in die suide deur Nebraska, en in die weste deur Montana en Wyoming begrens. Dit was die 40ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is.
Suid-Dakota se byname is The Mount Rushmore State en The Sunshine State. Die deelstaat se leuse is Under God the people rule (met God as hoof regeer die volk).
Mount Rushmore, wat in die Black Hills lê, is 'n historiese gedenkwaardigheid.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Toerisme
- Geskiedenis
Verenigde State van Amerika | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|