Swartwangsysie
Voorkoms
Swartwangsysie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. erythronotos
|
Binomiale naam | |
Estrilda erythronotos (Vieillot, 1817)
|
Die Swartwangsysie (Estrilda erythronotos) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in dorre savanne en rivierruigtes. Hulle kom dikwels in klein swerms voor. Die voël is 12 cm groot en weeg 7 - 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black-faced Waxbill.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Estrilda erythronotos". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)