uPhongolo Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
| |||
Provinsie | KwaZulu-Natal | ||
Distriksmunisipaliteit | Zululand | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | KZN262 | ||
Burgemeester | Bawinile Nhlabathi (ANC) | ||
Hoofstad | Pongola | ||
Grootste tale | Zoeloe, Afrikaans | ||
Area | 3 239 km² | ||
Bevolking | 127 238 (2011) |
Die uPhongolo Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Zululand-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
Nedersettings
[wysig | wysig bron]Nedersettings in die munisipaliteit: