UTC+10:00
Voorkoms
UTC+10 is die tydsone vir:
- Australiese Oostelike Standaardtyd (AEST)
- Chamorro Standaardtyd (ChST) of Guam Standaardtyd (GST)
- Vladivostoktyd (VLAT)
Lande en gebiede met somertyd
[wysig | wysig bron]- Australië**
- Australiese Hoofstedelike Territorium
- Nieu-Suid-Wallis (behalwe Broken Hill, wat in Suid-Australiese Tyd val)
- Tasmanië (somertyd vanaf die eerste naweek van Oktober in plek van die laaste)
- Victoria
- Rusland*
- Jakoetië (sentrale deel insluitende Nieu-Siberiese Eilande)
- Joodse Outonome Oblast
- Chabarofsk-krai
- Primorski-krai
- oblast Sachalin (uitsluitend die Koeril-eilande; lê in UTC+11)
Lande en gebiede sonder somertyd
[wysig | wysig bron]- Australië**
- Federale state van Gefedereerde State van Mikronesië*
- Frankryk: Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede**
- Papoea-Nieu-Guinee**
- Verenigde State van Amerika*
- Guam* (via die wetlike stelsel van die VS)
- Noordelike Mariana-eilande* (via die wetlike stelsel van die VS)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (en) Stede in UTC+10