Gaan na inhoud

Ulf Bengtsson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Ulf Bengtsson (26 Januarie 1960 – 17 Maart 2019) [1] is 'n voormalige Sweedse mans-tafeltennisspeler. Van 1983 tot 1988 het hy verskeie medaljes gewen in enkel-, dubbel- en spanbyeenkomste by die Europese Tafeltenniskampioenskap, en twee silwermedaljes vir die Sweedse span by die Wêreld Tafeltenniskampioenskap. Hy het ook in 1984 die derde plek by die Wêreldbeker-Tafeltennistoernooi behaal.[2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Idrott Online Geargiveer 3 Maart 2016 op Wayback Machine, Grattis Ulf Bengtsson. Verkry 2012-04-21.
  2. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2012. Besoek op 5 September 2017.