United States Army Air Forces
Voorkoms
United States Army Air Forces | |
---|---|
Die United States Army Air Forces se embleem
| |
Gestig | 20 Junie 1941 |
Ontbind | 18 September 1947 |
Land | Verenigde State |
Onderdeel van | Amerikaanse Leër |
Tipe | Lugmag |
Spesialisasie | Lugoorlogvoering |
Hoofkwartier | Munitions Building, Washington, D.C., (1941–1942) Pentagon, Arlington, Virginië, (1942–1947) |
Aantal lede | 2,4 miljoen lede (Maart 1944) 80 000 vliegtuie (Julie 1944) |
Veldslae | Tweede Wêreldoorlog |
Die United States Army Air Forces (USAAF) was die lugmagafdeling van die Verenigde State tydens en tot kort na die Tweede Wêreldoorlog uitgebreek het. Die was die direkte voorloper van die Amerikaanse Lugmag (United States Air Force). Op sy hoogtepunt in 1944 het die USAAF oor 2,4 miljoen manskappe, 80 000 vliegtuie en 783 vliegvelde beskik.
Die USAAF het in 1941 uit die U.S. Army Air Corps ontstaan. Terwyl andere lande hul lugmagte losstaande van hul leërs gehou het, het die USAAF 'n onderdeel van die Amerikaanse Leër gebly.
Op 18 September 1947 is die Amerikaanse Lugmag amptelik gevorm en uit die Leër weggeneem.