Verhemelte
Voorkoms
Die verhemelte is die bokant van die mond by mense en ander soogdiere. Dit skei die mond- van die neusopening.[1] ’n Soortgelyke struktuur word by Krokodilagtiges aangetref, maar in die meeste Viervoetiges is daar nie regtig ’n skeiding tussen die twee openinge nie.
Die verhemelte word in twee dele verdeel, die voorste harde plaat en die agterste sagte plaat.[2][3]
Een van die funskies van die verhemelte is die vorming van sekere klanke saam met ander dele van die mond, soos velare, palatale, gepalatiseerde medeklinkers en palato-alveolare.[4]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑
Wingerd, Bruce D. (1811). The Human Body Concepts of Anatomy and Physiology. Fort Worth: Saunders College Publishing. p. 166. ISBN 0-03-055507-8.
{{cite book}}
: Cite has empty unknown parameter:|coauthors=
(hulp) - ↑ Wingerd, Bruce D. (1994). The Human Body Concepts of Anatomy and Physiology. Fort Worth: Saunders College Publishing. p. 478. ISBN 0-03-055507-8.
{{cite book}}
: Cite has empty unknown parameter:|coauthors=
(hulp) - ↑
Goss, Charles Mayo (1966). Gray's Anatomy. Philadelphia: Lea & Febiger. p. 1172.
{{cite book}}
: Cite has empty unknown parameter:|coauthors=
(hulp) - ↑
Goss, Charles Mayo (1966). Gray's Anatomy. Philadelphia: Lea & Febiger. p. 1201.
{{cite book}}
: Cite has empty unknown parameter:|coauthors=
(hulp)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Verhemelte.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir verhemelte.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia