Gaan na inhoud

Wesley Sneijder

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Wesley Sneijder

Wesley Sneijder in 2014
Persoonlike inligting
GeboortenaamWesley Sneijder[1]
Gebore9 Junie 1984 (1984-06-09) (40 jaar oud)
GeboorteplekUtrecht, Nederland
Lengte1,70 m[2]
SpeelposisieAanvallende middelveldspeler
Klubinligting
Huidige klubGalatasaray
Nommer10
Jeugloopbaan
1991–2002Ajax
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
2002–2007Ajax126(43)
2007–2009Real Madrid52(11)
2009–2013Inter Milaan76(13)
2013–2017Galatasaray124(35)
2017–2018Nice5(0)
2018–2019Al-Gharafa22(15)
Nasionale span
2000–2001Nederland o/176(2)
2001–2002Nederland o/198(3)
2003Nederland o/211(0)
2003–2018Nederland134(31)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 11 Junie 2022.

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 11 Junie 2022

Wesley Sneijder (gebore op 9 Junie 1984 in Utrecht) is 'n Nederlandse sokkerspeler wat sedert die 2013/2014-seisoen by Galatasaray speel. Hy begin sy loopbaan by die Utrechtse amateursvereniging DOS. Sneijder het vantevore ook vir Ajax en Real Madrid uitgedraf.

Internasionale loopbaanstatistiek

[wysig | wysig bron]

Vir die Nederlandse nasionale sokkerspan:[3]

Jaar Kere uitgedraf Doelskoppe
2003 3 2
2004 14 3
2005 3 0
2006 10 0
2007 11 3
2008 10 3
2009 7 1
2010 15 7
2011 7 4
2012 10 1
2013 6 2
2014 15 2
2015 2 0
Totaal 113 28
Yolanthe Cabau van Kasbergen, met wie Sneijder in 2010 getroud is.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "FIFA World Cup South Africa 2010 – List of Players" (PDF) (in Engels). Fédération Internationale de Football Association (FIFA). p. 20. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 8 Junie 2013.
  2. "The story of Wesley Sneijder". Amptelike webwerf (in Japannees). Wesley Sneijder. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 13 November 2009.
  3. http://www.national-football-teams.com/v2/player.php?id=4769

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]