Witrugstrandloper
Voorkoms
Witrugstrandloper | |
---|---|
'n Witrugstrandloper (Calidris fuscicollis) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. fuscicollis
|
Binomiale naam | |
Calidris fuscicollis (Vieillot, 1819)
| |
Sinonieme | |
Erolia fuscicollis |
Die Witrugstrandloper (Calidris fuscicollis) is 'n skaars voël en somerswerwer wat slegs nog net tien keer in Suid-Afrika opgeteken is. Die voël word selde in die binneland gesien. Die voël is 15 – 17 cm lank, 30 - 45 g groot met 'n vlerkspan van 42 cm. In Engels staan die voël bekend as die White-rumped Sandpiper.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Witrugstrandloper in suidoos Brasilië.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Calidris fuscicollis. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Calidris fuscicollis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)