bedel
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bedel | bedels |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
bedeltjie | bedeltjies |
- Sedert 1348 as bedelde (verlede tyd van bedelen) in Middelnederlands opgeteken. Frekwentatief van bidden (bid).[1]
-
(lêer)
- be•del
- Sjabloon:juweliersware Hangertjie van 'n juweel
- Om 'n goeie afwerking te kry, gaan ek weer daaroor met 'n merker en voeg 'n paar dekoratiewe elemente soos knoppies, bedels of paillette by.[2]
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | bedel |
Verlede Tyd | ek | het gebedel |
- Vir aalmoese, soos geld, kos, en ander goeters aan vreemdes vra
- ‘n Kaapstadse man is in die landdroshof skuldig bevind aan dieremishandeling, en aanranding nadat hy hondjies gebruik het om vir geld te bedel.[3]