Gaan na inhoud

dalk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bywoord
dalk
   
(lêer)
Van Afrikaans dadelik, van die Nederlandse dadelijk. 'n Verskuiwing in betekenis van "dadelik" (nou) na dalk (miskien).
dalk
Dui aan dat daar 'n moontlikheid bestaan al is die moontlikheid onseker.
Die Kaap kry dalk vyf windplase.

    Sinonieme

miskien, altemit, moontlik, straks

    Vertalings

  Vertalings:    dalk
Engels maybe(en), perhaps(en), possibly(en)
Nederlands misschien(nl)