Gaan na inhoud

instrument

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Mediese personeel met hul instrumente.
Musiekinstrumente.
Enkelvoud Meervoud
  instrument     instrumente    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  instrumentjie     instrumentjies  
in•stru•ment
  1. (gereedskap) werktuig; apparaat; 'n ding waarmee mens iets doen; konkrete hulpmiddel waarmee mens die een of ander taak verrig.
  2. (musiek) Verkorting vir musiekinstrument; iets waarop mens speel.
  1. Kan jy vir my daardie instrument aangee?
  2. Die klavier is my gunsteling instrument.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: instrument(en)
Nederlands: instrument(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor instrument.