kan
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | kan |
Verlede Tyd | ek | het kon |
- Hulp:IPA: [kan]
- Tot iets in staat wees.
- Die vermoë hê om iets te doen.
- Ek kan dit self doen.
- Kan ek jou boek leen?
- Hulpwerkwoord, teenwoordige tyd.
- kon (verlede tyd)
Vertalings: kan | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kan | kanne |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
kannetjie | kannetjies |
- 'n Houer vir kos of drank, meestal met 'n groot opening en 'n plat boom.
- Geen my die kan water aan?
- koffiekan, waterkan
Vertalings: kan | |||
---|---|---|---|