Gaan na inhoud

ontwerp

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ontwerp     ontwerpe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  ontwerpie     ontwerpies  
Skets of plan wat wys hoe iets gaan lyk as dit klaar is.
Gerard Moerdyk is veral bekend vir die ontwerp van die Voortrekkermonument.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: design(en)
Nederlands: ontwerp(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  ontwerp 
Verlede Tyd  ek   het ontwerp        
Bedink en op papier uitwerk.
Die bekende modehuise ontwerp altyd ekstravagante klere.

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: ontwerpen(nl)
Engels: design(en)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord ontwerp o ontwerpen 
Verkleinwoord ontwerpje ontwerpjes
Hulp:IPA: [ɔnt.ˈʋɛrp]
   
(lêer)
ont•werp
Ontwerp
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van ontwerpen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van ontwerpen
  3. gebiedende wys van ontwerpen
1.: Ik ontwerp.
2.: Ontwerp je?
3.: Ontwerp!