Gaan na inhoud

predikatief

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  predikatief     predikatiewe  
IPA: [pridikɑˈtif, pridikəˈtif], meervoud: [pridikɑˈtivə, pridikəˈtivə]
پْرِیدِیكَاتِیفْ , meervoud: پْرِیدِیكَاتِیڤِی
(taalkunde) Tot die gesegde behorend.

    Vertalings

  Vertalings:    predikatief
Duits: Prädikativ(de), Prädikativum(de)
Engels: predicative(en)