roman
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
roman | romans |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
romantjie | romantjies |
- ro•man
- (letterkunde) 'n Lang storie in boekvorm; lang prosaverhaal.
- (visse) Chrysoblephus laticeps, 'n rooierige soort seevis.
- Die kernelemente van die roman is die karakters, tyd, ruimte, en gebeure.
- Die roman is 'n gewilde hengelvis, maar word selde van die land af gevang.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor roman.