seisoen
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
seisoen | seisoene |
-
(lêer)
- sei•soen
- 'n Deel van die jaar wat deur die weersomstandighede van ander sulke dele onderskei word.
- Een van vier gelyke dele van die jaar.
- Seisoene kom voor vanweë die jaarlikse wenteling van die Aarde om die Son en die helling van die Aarde se rotasie-as met betrekking tot die wentelvlak.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor seisoen.