Gaan na inhoud

speel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  speel 
Verlede Tyd  ek   het gespeel        
  1. Iets doen wat geniet word; mekaar vermaak; aangenaam besig hou.
  2. Aan 'n sport of speletjie deelneem.
  3. Optree in 'n fliek of toneelspel.
  4. Grappies maak of iemand terg.
  5. Musiek maak op 'n musiekinstrument.
  1. Die kinders speel buite.
  2. Pietie speel tennis.
  3. Jannie speel die rol van Tarzan.
  4. Ek speel net met jou.
  5. Sannie speel die klavier.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: play(en), perform(en), tease(en)
Esperanto: ludas(eo)
Nederlands: spelen(nl)


Hulp:IPA: [spel]
   
(lêer)
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van spelen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van spelen
  3. gebiedende wys van spelen
1.: Ik speel.
2.: Speel je?
3.: Speel!