te
Voorkoms
Voorsetsel |
---|
te |
- Hulp:IPA: [tə]
- in; op
- gebruik saam met "om" + werkwoord om die infinitief aan te dui.
- Hy is te Frankfort gebore. Die ruiter het te perd daar aangekom.
- Dis gesond om gereeld te oefen.
Vertalings: te | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
te |
- dui ’n oormaat aan
- meer as wat goed/mooi/gesond/ens. is
- Die kos is te sout.
- Daar was te veel mense.
Vertalings: te | |||
---|---|---|---|